Tuli Beestelersgenootskap van Suid Afrika Artikels

Tuli Beestelersgenootskap van Suid Afrika Artikels

1. Algemeen

1.1. Climate smart animal agriculture in Southern Africa
Author: Handelspos    Publication Date: 01 September 2014

A large part of Southern Africa is only really suitable for some form of animal production off natural vegetation that varies in quality and quantity Lees meer...
1.2. Tuli - Die Veeldoelige Ras!
Author: Handelspos    Publication Date: 01 November 2015

Die vermoë van die Tuli om voldoende gewig aan te sit en goeie vleis met die minimum vet te produseer, maak hom uiters mededingend vir die voerkraalbedryf waar hy goed vaar teenoor sogenaamde spesialis voerkraalrasse. Lees meer...
1.3. Dis Lekker En Lonend Om Met Tuli-beeste Te Boer
Author: ProAgri    Publication Date: 04 December 2015

'Ek sal nie weer met ’n ander soort bees boer nie.'
So sê oom Dapper de Wet van Rouxville, wat so twaalf jaar gelede begin het om sy kruiskoeikudde algaande met goeie Tuli-bulle op te gradeer na beeste wat hom die hoogste inkomste per hektaar in ruil vir die minste moeite gee. Lees meer...
1.4. Tuli-beeste Vra Min En Gee Baie
Author: ProAgri    Publication Date: 04 December 2015

Tyd en insetkoste is dié twee faktore waarop 'n boer kan en wil bespaar en al hoe meer kommersiële boere begin besef dat Tuli-beeste dit moontlik maak.  Lees meer...
1.5. Tuli Al Gewilder in Kruisteling
Author: Louw Pretorius    Publication Date: 04 December 2015

Daar is minstens een manier waarop vleisbeesboere die dreigende probleem van aardverwarming kan aanpak. Resultate met Tuli-teelmateriaal in kruisteelprogramme verdien kennisname. Lees meer...
1.6. Building Towards a Great Future
Author: Marike Brits    Publication Date: 04 December 2015

Mphiwe Siyalima is a farming project on the farm Leeuwfontein, northwest of Bronkhorstspruit. This project was born as an initiative of Gift Mafuleka, with the assistance of strategic partners. Lees meer...
© Tuli Cattle. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Tuli Cattle.