Tuli Cattle Breeder's Society of South Africa Articles

Tuli Cattle Breeder's Society of South Africa Articles

1. General

1.4. Basic principles for the successful cattle farmer
Author: Charl van Rooyen, GROW    Publication Date: 16 October 2019

South Africa is a country known for the wide variety of commodities produced for the local and also the export market. Learn more...
1.5. The Genetic diversity and sturdiness of South Africa's landrace cattle breeds
Author: Red Meat / Rooivleis 2019     Publication Date: 08 October 2019

Genetic variability or genetic diversity is required fr populations to be able to adapt to different environmental pressures. Learn more...
1.6. Tuli Stud Cattle Flourish in Karoo
Author: Farmers Weekly 16 August 2019     Publication Date: 16 August 2019

Tuli breeder Ben Raath believes his indigenous cattle hold their own against top feedlot breeds in terms of profitability on a weight per hectare basis.  Learn more...
1.7. Tuli Promotional Article
Author: Handelspos September 2019     Publication Date: 01 September 2019

'n Op-en-wakker jog landbouadviseur het hierdie in die 1940's besef dat die inheemse mense van Zambabwe (die destydse Suid-Rhodesië) 'n beesras het wat kop en skouers bo die res uitstaan. Learn more...
1.8. Tuli Genetic Article
Author: Veeplaas September 2019     Publication Date: 01 September 2019

Klimaatsverandering is nie meer slegs 'n gonswoord nie. Suid-Afika, Namibië en Botswana het die afgelope somer die werklikheid van die verskynsel ervaar. Learn more...
1.9. Tuli Population Report 2019
Author: Studbook    Publication Date: 19 August 2019

Increased selection pressure on many domestic animal species and breeds has led to an increase in production efficiency at the expense of genetic diversity an the survival of many breeds across the world Learn more...
1.10. Droë Jare kry Taai Tuli nie Onder
Author: Landbouweekblad    Publication Date: 26 April 2019

Tuli's is geharde beeste wat in ekstensiewe weiveld floreer waarin min ander veerasse sal oorleef. Learn more...
1.12. Kruisteling in die kollig
Author: Landbouweekblad    Publication Date: 03 August 2018

Die gebruik van die unieke eienskappe van die Suider-Afrikaanse inheemse beesrasse in kruisteling en die ontwikkeling van alternatiewe produksiestelsels moet baie meer aandag geniet om die huidige produksievlak van rooivleis te handhaaf of selfs uit te brei, ondanks die dreigende klimaatsveranderings. Learn more...
1.13. Inheemse rasse het goeie karkas- en vleisgehalte
Author: Landbouweekblad    Publication Date: 20 July 2018

Die verbruikersmark word al hoe kieskeuriger oor vleis en die oorsprong daarvan. Navorsing wys dat inheemse beesrasse se vleis nie vir dié van Britse en Europese rasse hoef terug te staan as dit by eetgenot kom nie. Learn more...
1.14. Inheemse beeste gereed vir aardverwarming
Author: Landbouweekblad    Publication Date: 27 April 2018

Inheemse beesrasse van Suider-Afrika bied ’n oplossing vir die toekoms van die beesbedryf. Hierdie rasse het hulself onteenseglik bewys as uiters gehard en aanpasbaar in ’n wêreld wat reeds onder die gevolge van aardverwarming steier. Learn more...
1.15. Guidelines for on-farm bull growth tests
Author: SA Stud Book    Publication Date: 04 July 2017

SA Stud Book released these guidelines for on-farm bull growth tests, applicable for single herd tests as well as multiple herd tests. Learn more...
1.16. Climate smart animal agriculture in Southern Africa
Author: Trading Post    Publication Date: 01 September 2014

A large part of Southern Africa is only really suitable for some form of animal production off natural vegetation that varies in quality and quantity.  Learn more...
1.17. Tuli - Die Veeldoelige Ras!
Author: Handelspos - Trading Post    Publication Date: 01 November 2015

Die vermoë van die Tuli om voldoende gewig aan te sit en goeie vleis met die minimum vet te produseer, maak hom uiters mededingend vir die voerkraalbedryf waar hy goed vaar teenoor sogenaamde spesialis voerkraalrasse. Learn more...
1.18. Dis Lekker En Lonend Om Met Tuli-beeste Te Boer
Author: ProAgri    Publication Date: 04 December 2015

'Ek sal nie weer met ’n ander soort bees boer nie.'
So sê oom Dapper de Wet van Rouxville, wat so twaalf jaar gelede begin het om sy kruiskoeikudde algaande met goeie Tuli-bulle op te gradeer na beeste wat hom die hoogste inkomste per hektaar in ruil vir die minste moeite gee. Learn more...
1.19. Tuli-beeste Vra Min En Gee Baie
Author: ProAgri    Publication Date: 04 December 2015

Tyd en insetkoste is dié twee faktore waarop 'n boer kan en wil bespaar en al hoe meer kommersiële boere begin besef dat Tuli-beeste dit moontlik maak.  Learn more...
1.20. Tuli Al Gewilder in Kruisteling
Author: Louw Pretorius    Publication Date: 04 December 2015

Daar is minstens een manier waarop vleisbeesboere die dreigende probleem van aardverwarming kan aanpak. Resultate met Tuli-teelmateriaal in kruisteelprogramme verdien kennisname. Learn more...
1.21. Building Towards a Great Future
Author: Marike Brits    Publication Date: 04 December 2015

Mphiwe Siyalima is a farming project on the farm Leeuwfontein, northwest of Bronkhorstspruit. This project was born as an initiative of Gift Mafuleka, with the assistance of strategic partners. Learn more...
© Tuli Cattle. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Tuli Cattle.