Tuli Cattle Breeders' Society of South Africa News

Tuli Cattle Breeders' Society of South Africa News

 

Vleissentraal SA Stud Book Elite Bull Growth Runner Up 2022

Congratulations to Ben Raath, Donkerhoek with nomination: DKH190011 (Red Bull), that represented the Tuli breed during Bloem Show on 2 May. Congratulations to Werner Gouws, Gouwsberg with the reserve G190031. Red Bull was crowned as the runner-up during the competition in which 16 beef cattle breeds participated.

Vleissentraal SA Stud Book Elite Bull Growth Runner Up 2022

 

divider

Vleissentraal / SA Stud Book Elite Bull Growth Test Class 6 May 2018

 

 

divider

Vleissentraal / SA Stud Book Elite Bull Growth Test Class Winner

Baie geluk aan Ben Raath van Donkerhoek Boerdery Trust wie se bul DKH15-263 op 30 April 2018 as wenner van die Vleissentraal/SA Stamboek Elite bulgroeitoets klas aangewys is.

SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas Wenner 2018
SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas Wenner 2018

 

divider

 

divider

Information Day at Polokwane to promote the Tuli Cattle

Date: 7 November 2015
Time: 10h00
Venue: Vleissentraal Auction-Arena

Vleissentraal is our sponsors and I will arrange and liaise with them to provide the required equipment for you.

The plan is to start at 10h00 and to accommodate 3 speakers, Charl van Rooyen and two other.

For more information, please contact the office at 051 410 0958.

divider

Tuli Dinee te Willows

Tuli Raad 2014 - Albie Rautenbach, Chris Hobson, Alwyn Marx, Werner Gouws (Voorsitter), Callie Barnard (Vise-Voorsitter)

Tuli Raad 2014

Albie Rautenbach, Chris Hobson, Alwyn Marx, Werner Gouws (Voorsitter), Callie Barnard (Vise-Voorsitter)

David McEwan - 1ste plek Verbeterde TKP, TKP 2013-639 - 2014-415

David McEwan

1ste plek Verbeterde TKP, TKP 2013-639 - 2014-415

Leslie Cook - Kuddes met die meeste Fase D bulle(47)

Leslie Cook

Kuddes met die meeste Fase D bulle(47)

Werner Gouws - Logix vleisbees Produksie-aantekeningeskema 7 koeie in 2014

Werner Gouws

Logix vleisbees Produksie-aantekeningeskema 7 koeie in 2014

Cornelius Rautenbach - 1ste plek meer as 40 koeie in kudde TKP 364

Cornelius Rautenbach

1ste plek meer as 40 koeie in kudde TKP 364

Ed Clark - 2de plek meer as 40 koeie in kudde TKP 367

Ed Clark

2de plek meer as 40 koeie in kudde TKP 367

Glen Health Tuli

Glen Health Tuli's

3de plek meer as 40 koeie in kudde TKP 374

Albie Rautenbach - 4de plek meer as 40 koeie in kudde TKP 380

Albie Rautenbach

4de plek meer as 40 koeie in kudde TKP 380

Albie Rautenbach - Senior Inspekteur

Albie Rautenbach

Senior Inspekteur

Alwyn Marx - Senior Inspekteur

Alwyn Marx

Senior Inspekteur

Chris Hobson - Senior Inspekteur

Chris Hobson

Senior Inspekteur

Dave Cawthorne - Senior Inspekteur

Dave Cawthorne

Senior Inspekteur

Dave Mullins - Senior Inspekteur

Dave Mullins

Senior Inspekteur

Russell Clark - Senior Inspekteur

Russell Clark

Senior Inspekteur

Werner Gouws - Senior Inspekteur

Werner Gouws

Senior Inspekteur

David McEwan - Junior Inspekteur

David McEwan

Junior Inspekteur

Edward Clark - Junior Inspekteur

Edward Clark

Junior Inspekteur

Leslie Cook - Junior Inspekteur

Leslie Cook

Junior Inspekteur

Lizette Vermaak - Junior Inspekteur

Lizette Vermaak

Junior Inspekteur

Paul Smit - Junior Inspekteur

Paul Smit

Junior Inspekteur

Dave Mullins -

Dave Mullins

Oscar Johnson - Zimbabwe

Oscar Johnson

Zimbabwe

Stephan Welz  -

Stephan Welz

Werner Gouws  -

Werner Gouws

 

divider

Agri Mega Week, Bredasdorp

Datum: 17 - 20 September 2014

Die Tulis se 2de Megaweek is agter die rug, net so ‘n heerlike week soos verlede jaar. Ons het ook heelwat besoekers ontvang.

Die bestuur het ‘n groot onderdak uitstalruimte bygebou, wat ‘n groot verbetering is. Die stalletjies is nog steeds 9 x 3m, maar dis nou nie so beknop nie.

Oubaas, die bul van Francios en Zanne Brink van Durbanville - Goeie Verwagting Tulis - , was ook vanjaar op sy pos en het hom weereens uitstekend van sy taak gekwyt.

Nelius en Rida Franken van Buffeljagsrivier by Swellendam – Overberg Tulis - het vir ons van ‘n pragtige vers voorsien. Sy was nie haltermak nie en het ons behoorlik op ons tone gehou.

Nico en Marina Muller van Marina Meubels het ook weer vir ons meubels vir die stalletjie verskaf.

Die doel van die skou, en die rede waarom koste aangegaan word , is om die Tulis te bemark; In moeilike tye, en in kompetisie met ander rasse. Daarin het ons tog in ons doel geslaag: Heinz Muller en Frikkie Cronje het onderskeidelik na die 2013 en 2014 Megaweek elk bulle gekoop. ‘n Stadige begin is beter as niks.

 

 -
 -
 -
 -

divider

Tuli Noordelike Klub - Boeredag

Datum: 8 Maart 2014

Kliek hier vir meer informasie (Afrikaans & Engels PDF 1.46 MB)

divider

Tuli Keurderskursus te Gouwsberg

Datum: 6 Julie 2013

Die Tuli genootskap het ‘n junior keurderskursus aangebied te Bronkhorstspruit op die plaas van Werner & Christie Gouws van Gouwsberg Tuli’s.

Ongeveer 30 mense het die baie insiggewende dag bygewoon waartydens die Tuli se kenmerkende eienskappe en uitstaande kwaliteite onder die vergrootglas geplaas is.

Daar is heerlik “gekeur” en gekuier tydens die geleentheid.

Die kursus is aangebied onder leiding van Cornelis en Albie Rautenbach wat die praktiese gedeelte behartig het, terwyl Werner Gouws en Chris Hobson verantwoordelik was vir die teoretiese gedeelte – almal senior keurders en raadslede van die Tuli Genootskap.

Tuli Keurderskursus 2013

Voorste vlnr. Johan Burden, Rohan van der Merwe, Flip de Kock(jnr), Johan Steenkamp, Abel Rautenbach, Gift Mafuleka, Danie Brookman, Kobus Snyman en Lizette Vermaak.

Middel vlnr. Carmen Welz, Gerrie Mans, Christie & Werner Gouws, Cornelis Rautenbach, Flip de Kock, Anthony Kitching, Dave Cawthorne, Hennie Smit, Sonya & Charl de Bruyn, Louron Wtoweel,Tonie & Louwtjie Camacho.

Agter staan vlnr. Hendrik Verwoerd, Stephan Welz, Peet Gouws, Gerhard Steenkamp, Kobus Wentzel, Divan Putter, Hansie Gouws, Daniel Buss, Albie Rautenbach en Chris Hobson.

divider

Tuli Boere Tydens Keuring by Dave Cawthorn

Datum: 6 Julie 2013

Ses Tuli boere tydens keuring by Dave Cawthorn in die Oos-Kaap waarvan 3 nuwe jnr. keurders is.

Tuli Keuring

Name van links: Daniel Buss, Anthony Kitching, Charlie Scheepers, Abel Rautenbach, Cornelis Rautenbach en Dave Cawthorn.

© Tuli Cattle. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Tuli Cattle.