Tuli Cattle Auctions | Alpha & Omega Auction

Tuli Cattle Auction - Alpha & Omega  GO BACK
START DATE: 20 May 2015 - LOCATION: Alpha & Omega

Dié Tulibul is op die produksieveiling van mnre. Harm en Alwyn Marx se stoetery Alpha & Omega op die plaas Essex, Burgersdorp, teen ’n allemintige R140 000 verkoop. Die koper was die Don Harvey-trust, Oos-Londen. Twee bulle is teen die naashoogste prys van R68 000 stuk aan onderskeidelik die onderneming Dankbaar Safari, Bedfordview, en mnr. V. Beukes van Bela-Bela verkoop.

Bulle is boonop teen ’n uitstekende gemiddelde prys van R41 535 stuk verkoop, terwyl nie-dragtige verse ’n baie goeie R9 387 stuk behaal het. Die gemiddelde prys vir dragtige verse was R1 1 600 stuk en vir koeie met kalwers R1 1 882 stuk. BKB het die veiling aangebied en JJ van der Watt was die afslaer. Foto: Gavin Iste

AlwynMarx -

AlwynMarx



EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

© Tuli Cattle. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Tuli Cattle.